'CoW mislei inwoners,' sê aktivis episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2026 · 0 MIN

'CoW mislei inwoners,' sê aktivis

from Nuus · host Kosmos 94.1

Nadat Stad Windhoek 'n uitnodiging wat deur die Khomas Ratepayers Association aan alle inwoners gerig is as misleidend bestempel het, het die woordvoerder van die vereniging, Shaun Gariseb, sterk gereageer. Volgens hom mislei die Stad die inwoners. Die uitnodiging is na wat die vereniging 'n kritieke vergadering met die volle raad genoem het, wat vir Woensdag, 1 Julie geskeduleer is. Gariseb sê hulle het nooit gesê die inwoners sal direk met die Stadsraad praat nie, hy nooi steeds alle inwoners uit om dit by te woon.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 29, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

'CoW mislei inwoners,' sê aktivis

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 29, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!