EPISODE · Nov 24, 2015 · 1 MIN
CPUT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die skade by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, beloop miljoene rand. Die skade is aangerig tydens gewelddadige protesaksie wat aan die "FeesMustFall" veldtog gekoppel word. Eksamens by die Belville kampus is onbepaald uitgestel. Die sportsaal waar studente sou eksamen skryf, is oorstroom. Daar word vermoed dat dit die werk van vandaliste is, berig Lynne Arendse
Embed this episode
Ready to play
CPUT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.