EPISODE · Jun 22, 2026 · 0 MIN
Cran verwerp Starlink se lisensie-heroorweging versoek
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië, Cran, het amptelik Starlink Internet Services Namibia se versoek om heroorweging van sy lisensie-aansoek om in die land besigheid te doen, verwerp. Cran se uitvoerende hoof, Emilia Nghikembua, het vanmiddag gesê dat die versoek ingedien is nadat die wettige sperdatum verstryk het. Starlink het sy aansoek om heroorweging op 8 Junie ingedien.
Embed this episode
NOW PLAYING
Cran verwerp Starlink se lisensie-heroorweging versoek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.