CYRIL RAMAPHOSA Sê SAKP MOET PRAATJIES OOR SKEURING HEROORWEEG episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2017 · 1 MIN

CYRIL RAMAPHOSA Sê SAKP MOET PRAATJIES OOR SKEURING HEROORWEEG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa wil hê die SAKP moet praatjies oor 'n skeuring in die drieparty-alliansie heroorweeg. Dit volg na 'n oproep van die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, wat wil hê die party moet die ontplooiing van partyleiers na die regering toe in heroënskou neem. Die party hou sy 14de jaarlikse konferensie in Boksburg. Ramaphosa het die konferensie vanoggend toegespreek en gevra dat hulle nie nou die alliansie moet verlaat nie.

NOW PLAYING

CYRIL RAMAPHOSA Sê SAKP MOET PRAATJIES OOR SKEURING HEROORWEEG

0:00 1:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 12, 2017.

What is this episode about?

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa wil hê die SAKP moet praatjies oor 'n skeuring in die drieparty-alliansie heroorweeg. Dit volg na 'n oproep van die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande, wat wil hê die party moet die ontplooiing van...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!