Cyril sluit SAOG-beraad af episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2026 · 0 MIN

Cyril sluit SAOG-beraad af

from Nuus · host Kosmos 94.1

President Cyril Ramaphosa sê besprekings by die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se 46ste gewone beraad vir staats- en regeringshoofde het ʼn gedeelde vasberadenheid getoon om streeksintegrasie te versterk, samehorigheid te verbeter en saam te werk om probleme te takel. Hy het gisteraand in Durban die slotrede gelewer. Tydens die geleentheid is beraadslaag oor handel, infrastruktuur, energie, nywerheidsontwikkeling en streeks-waardekettings. Ramaphosa sê hulle verwelkom die aanvaarding van die beraad se tema, wat die bespoediging van industrialisering die hooftema van die streeksagenda maak:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 18, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Cyril sluit SAOG-beraad af

0:00 0:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 18, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!