EPISODE · Aug 24, 2026 · 0 MIN
DA beskuldig McKenzie van kaderontplooiing
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die DA sê die ontplooiing van meer kaders uit die Patriotic Alliance-binnekring na sleutelposte in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur toon dat Gayton McKenzie onvanpas is as 'n minister. Die DA meen minstens 19 senior regeringsposte is deur McKenzie se eie bondenote gevul. Leah Potgieter van die DA sê die party waarsku lank reeds teen die minister se skandelike kaderontplooiing:
Embed this episode
NOW PLAYING
DA beskuldig McKenzie van kaderontplooiing
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.