EPISODE · Nov 25, 2015 · 2 MIN
DA DROOGTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die DA se skaduminister van Landbou, Annette Steyn, het haar bekommernis oor die droogte en die impak daarvan op die landbousektor uitgespreek. Sy sê die regering het ook nie genoeg fondse om alle boere in die land by te staan nie. Steyn skets 'n donker prentjie vir die landbousektor.
Embed this episode
Ready to play
DA DROOGTE
0:00
2:15
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 25, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!