EPISODE · Nov 28, 2015 · 1 MIN
DA EVALUEER KABINET
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Demokratiese Alliansie meen dat president Zuma aan die hoof staan van 'n kabinet met die slegste vertoning in 21 jaar. Die DA-leier Mmusi Maimane het sy party se gebruiklike jaareinde punte-toekenning bekendgestel, waar kabinetslede 'n simbool ontvang - van 'n uitstekende A, tot 'n F, wat 'n klaaglike mislukking beteken. Zalene Merrington berig dat die ANC sê die DA probeer die aandag aftrek van skandale in sy eie geledere.
Embed this episode
Ready to play
DA EVALUEER KABINET
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.