EPISODE · Jul 27, 2026 · 0 MIN
DA het kommer oor Johnson wat moet vra om te bedank
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die DA sê die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, se versoek om met onmiddellike ingang te bedank, kom te midde van ernstige vrae wat by die Madlanga-kommissie geopper is. Johnson se getuienis voor die kommissie het verlede week onder die loep gekom. Glynnis Breytenbach van die DA sê openbare vertroue in instellings wat korrupsie moet bekamp, berus op deursigtigheid, aanspreeklikheid en die gewilligheid van diegene wat met openbare verantwoordelikhede vertrou word, om aan die hoogste standaarde te voldoen:
Embed this episode
NOW PLAYING
DA het kommer oor Johnson wat moet vra om te bedank
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.