EPISODE · Jun 28, 2017 · 3 MIN
DA IN DIE NOORD-KAAP Lê MISDAADKLAGTES
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die DA in die Noord-Kaap gaan misdaadklagtes teen die rekenpligtige amptenare en finansiële hoofde van die provinsiale departemente van Gesondheid en Onderwys aanhangig maak, vir hulle rol in die wanbesteding van tien miljard rand. Die party sê die provinsiale tesourie het die magte om, ingevolge artikel 18 van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, op te tree. Reginald Witbooi doen verslag.
NOW PLAYING
DA IN DIE NOORD-KAAP Lê MISDAADKLAGTES
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m