DA STEL VISIER IN OP GUTA-FAMILIE episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2017 · 3 MIN

DA STEL VISIER IN OP GUTA-FAMILIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die DA het sy visier op die Gupta-familie ingestel na bewerings van korrupsie by 'n suiwelplaas naby Vrede in die Vrystaat. Die DA-leier, Mmusi Maimane, het die plaas besoek. Saam met hom was die mense wat bedoel was om voordeel uit die plaas te trek. Hulle sê egter hulle het nog nooit enige inkomste uit die suiwelprojek gekry nie. Die plaas word skynbaar teen 'n verlies bedryf. [Jean Esterhuizen]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

DA STEL VISIER IN OP GUTA-FAMILIE

0:00 3:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 13, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!