DA VERSOEK MOSIE VAN WANTROUE IN EMFULENI BURGERMEESTER episode artwork

EPISODE · Jul 21, 2017 · 2 MIN

DA VERSOEK MOSIE VAN WANTROUE IN EMFULENI BURGERMEESTER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die DA versoek dat 'n mosie van wantroue in die burgermeester van die Emfuleni Munisipaliteit, Mahole Mofokeng ingestel word. Die party beweer dat daar geen dienslewering in die munisipale gebied, wat Vereeniging en Vanderbijlpark insluit, plaasvind nie. Die party sê inwoners ervaar gereelde kragonderbrekings en diensverskaffers word nie betyds betaal nie. Jean Esterhuizen berig.

NOW PLAYING

DA VERSOEK MOSIE VAN WANTROUE IN EMFULENI BURGERMEESTER

0:00 2:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 21, 2017.

What is this episode about?

Die DA versoek dat 'n mosie van wantroue in die burgermeester van die Emfuleni Munisipaliteit, Mahole Mofokeng ingestel word. Die party beweer dat daar geen dienslewering in die munisipale gebied, wat Vereeniging en Vanderbijlpark insluit, plaasvind...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!