EPISODE · Jul 2, 2026 · 0 MIN
DA wil weet hoekom Dirco Zuma en Gupta in Indië ontvang
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die DA sê Suid-Afrika moet nie gesien word as 'n land wat vergaderings fasiliteer of individue betrek wat met korrupsiebewerings verbind word nie. Die party het parlementêre vrae aan die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, voorgelê oor berigte dat voormalige president Jacob Zuma en die staatskaping-beskuldigde Ajay Gupta tydens 'n besoek aan Indië ontvang is. Ryan Smith van die DA sê regeringsverteenwoordigers moet verseker dat staatshulpbronne nie gebruik word om die land se teenkorrupsie-houding te ondermyn nie:
Embed this episode
NOW PLAYING
DA wil weet hoekom Dirco Zuma en Gupta in Indië ontvang
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.