EPISODE · Aug 21, 2026 · 0 MIN
Daar's twyfel of Trump se sanksies op Iran sal werk
from Nuus · host Kosmos 94.1
Brent ru-olie het tot meer as 93 Amerikaanse dollar per vat gestyg nadat Amerikaanse president Donald Trump omvattende nuwe ekonomiese sanksies aangekondig het, en die maatreëls teen Iran 'n "ekonomiese D-dag" en ekonomiese oorlogvoering genoem het. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Dawie Klopper gepraat wat sê die nuwe sanksies is 'n erkenning dat Trump die konvensionele oorlog verloor het. Hy sê egter hy is nie oortuig dat dit 'n skaakmat-situasie vir Trump is nie, aangesien oliepryse stadiger as gewoonlik reageer.
Embed this episode
NOW PLAYING
Daar's twyfel of Trump se sanksies op Iran sal werk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.