EPISODE · Dec 3, 2015 · 16 MIN
DAG IN LEWE VAN 'N KWADROPLEEG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
AANGRYPEND. Amor het in 1979 'n duik ongeluk by die skool swembad gehad wat haar arms en haar bene verlam het. Ten spyte daarvan dien sy vandag op die Suid-Afrikaanse Toerisme Raad, die Toerisme Graderings Agentskap en gee ook raad aan Arbeidsterapeute. Asof dit nie genoeg is nie, het Amor n maatskappy gestig, die African Centre for Universal Access
Embed this episode
Ready to play
DAG IN LEWE VAN 'N KWADROPLEEG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.