EPISODE · Aug 15, 2017 · 2 MIN
DAGGASAAK DUUR VOORT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Daggawette dateer uit die apartheidsera, sê Graig Paterson, 'n getuie in die saak om dagga in Suid-Afrika te wettig. Volgens Paterson is die wette geformuleer om sekere groepe te verhoed om dit te gebruik. Hy het aan die hooggeregshof in Pretoria gesê dat die owerhede nooit daaraan gedink het dat bevoorregte groepe soos wit stedelinge dagga sou rook nie.
NOW PLAYING
DAGGASAAK DUUR VOORT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m