DAMVLAKKE IN WES-KAAP NOG BAIE LAAG episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2017 · 2 MIN

DAMVLAKKE IN WES-KAAP NOG BAIE LAAG

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Damvlakke in die Wes-Kaap het effens gestyg met die reën wat die provinsie ervaar. Die Premier Helen Zille, het verlede maand die provinsie as 'n rampgebied verklaar. Die woordvoerder vir die provinsiale Minister van Omgewingsake, James-Brent Styan, het aan Jean Esterhuizen gesê die Clanwilliam Dam staan nou op 'n gemiddeld van 13 persent, wat veral 'n bron van groot kommer is. [JEAN ESTERHUIZEN]

NOW PLAYING

DAMVLAKKE IN WES-KAAP NOG BAIE LAAG

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 20, 2017.

What is this episode about?

Damvlakke in die Wes-Kaap het effens gestyg met die reën wat die provinsie ervaar. Die Premier Helen Zille, het verlede maand die provinsie as 'n rampgebied verklaar. Die woordvoerder vir die provinsiale Minister van Omgewingsake, James-Brent Styan,...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!