EPISODE · Nov 26, 2015 · 2 MIN
DANNY KHOISAN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Menseregte-kommissie het begin met 'n ondersoekende verhoor oor menseregte-skendings teen die Khoisan gemeenskappe in Suid-Afrika. Die menseregte-kommissaris dr. Danny Titus sê die kommissie het klagtes van verskeie Khoisan-groepe ontvang. Titus sê ondersoekende verhore sal ook in die Wes- en Noord-Kaap plaasvind. Jean Esterhuizen het met hom gepraat.
Embed this episode
Ready to play
DANNY KHOISAN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.