EPISODE · Jan 22, 2016 · 13 MIN
DAVOS: ZUMA ONTTREK UIT AFRIKA-DEBAT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Herrie het by die Wêreld Ekonomiese Forum losgebars ná president Jacob Zuma op die nippertjie van 'n Afrika-debat onttrek het. Die hoof van die Wits-Universiteit se Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof. Jannie Rossouw, en 'n politieke- en beleidspesialis by die Potchefstroomse Besigheidskool, Theo Venter, het Anita Visser en Ivor Price in die ateljee besoek.
Embed this episode
Ready to play
DAVOS: ZUMA ONTTREK UIT AFRIKA-DEBAT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.