EPISODE · Jul 3, 2017 · 3 MIN
DBV ONGELUKKIG OOR DIE VAN KANT MAAK VAN HOENDERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die onlangse uitbreek van voëlgriep in Suid-Afrika het veroorsaak dat honderde duisende hoenders van kant gemaak moes word. Die Nasionale Dierebeskermings-vereniging is egter ongelukkig met die gebruik van ventilasie afsluiting as metode hiervoor. Joan-Marie Verhoef berig dat die NDBV dreig om die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging hof toe te sleep weens wat hulle beweer, die 'onmenslike uitdunning van siek diere' is....
Embed this episode
NOW PLAYING
DBV ONGELUKKIG OOR DIE VAN KANT MAAK VAN HOENDERS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.