EPISODE · Jul 19, 2017 · 1 MIN
DBV VRA REGERING OM ONWETTIGE SLAG VAN DONKIES STOP TE SIT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Nasionale Diere BeskermingsVerening sê die Departement van Landbou moet ingryp om die onwettige slag van donkies vir hulle velle stopsit. Die DBV sê daar is 'n toename in donkies wat gesteel en geslag word, net vir hulle velle om aan buitelanders verkoop te word. Jean Esterhuizen berig.
Embed this episode
NOW PLAYING
DBV VRA REGERING OM ONWETTIGE SLAG VAN DONKIES STOP TE SIT
0:00
1:33
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 19, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!