DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE SWYG OOR VERSKEIE RENOSTER-STROPERY BEWERINGS episode artwork

EPISODE · Jun 14, 2017 · 1 MIN

DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE SWYG OOR VERSKEIE RENOSTER-STROPERY BEWERINGS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Intussen het die hoofsweep van die IFP, Narend Singh, in die parliment gesê daar sal weer meer as 'n 1000 renoster gestroop word in die land die jaar. Singh het onder andere gesê dat 483 renosters reeds die jaar gestroop is. Hy het verder gesê dat stropery in Kwa Zulu natal verdubbel het die jaar. Die woordvoerder van die department van Omgewingsake, Albi Modise wou nie kommentaar lewe op die statistiek of oor die tugverhoor van JP van Zyl Roux nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 14, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE SWYG OOR VERSKEIE RENOSTER-STROPERY BEWERINGS

0:00 1:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 14, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!