DERADIKALISERING episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2017 · 4 MIN

DERADIKALISERING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Om iemand te de-radikaliseer moet gedragspatrone eers verander, voordat daar van die ideologieë afstand gedoen sal word. Dit is die mening van 'n kenner oor die deradikalisering van mense wat in die kloue van terreur-organisasies beland het, maar wil ontsnap. Jasmin Opperman, die Afrika direkteur van die Terreur Navorsings- en Ontledingskonsortium, sê de-adikaliserings-programme is 'n reuse toets vir die westerse samelewing. Hanri Wondergem het met haar gepraat en die verslag saamgestel.

NOW PLAYING

DERADIKALISERING

0:00 4:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 25, 2017.

What is this episode about?

Om iemand te de-radikaliseer moet gedragspatrone eers verander, voordat daar van die ideologieë afstand gedoen sal word. Dit is die mening van 'n kenner oor die deradikalisering van mense wat in die kloue van terreur-organisasies beland het, maar...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!