DG VAN DEPT LANDBOU IS NIE VERBAAS OOR SY SKORSING NIE episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2017 · 3 MIN

DG VAN DEPT LANDBOU IS NIE VERBAAS OOR SY SKORSING NIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die geskorste direkteur-generaal van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye, Mike Mlengana, sê sy skorsing het hom nie verbaas nie. Hy beweer die stap hou hoofsaaklik verband met sy poging om die bestuur van visserye in die department reg te ruk. Sy skorsing wat gister (Woensdag 12.07.07) deur die department aangekondig is, is hangende 'n interne ondersoek.

NOW PLAYING

DG VAN DEPT LANDBOU IS NIE VERBAAS OOR SY SKORSING NIE

0:00 3:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 13, 2017.

What is this episode about?

Die geskorste direkteur-generaal van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye, Mike Mlengana, sê sy skorsing het hom nie verbaas nie. Hy beweer die stap hou hoofsaaklik verband met sy poging om die bestuur van visserye in die department reg te...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!