EPISODE · Feb 3, 2016 · 2 MIN
DIE DA VERWERP ZUMA SE AANBOD OM BUITE DIE HOF OOR NKANDLA TE SKIK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die DA hou voet by stuk dat hy nie sal instem tot 'n skikking wat die gesag van die Obenbare beskermer ondermyn nie. Die EFF en ander politieke partye het ook gereageer op president Jacob Zuma se skikkingsvoorstel dat hy van die miljoene wat aan sy Nkandla-woning bestee is, sal terugbetaal. Hanri Wondergem doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
DIE DA VERWERP ZUMA SE AANBOD OM BUITE DIE HOF OOR NKANDLA TE SKIK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.