EPISODE · Jul 27, 2017 · 4 MIN
DIE GEBRUIK VAN SPERM NA DIE DOOD VAN DIE SKENKER DAARVAN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Opspraakwekkende nuus uit New York in die VSA. Speurder Wenjian Liu se baba is die week gebore... twee jaar na Liu se dood. Hanri Wondergem berig dat sy vrou, Sanny, verheug is oor die geboorte van haar kind. Die vraag is egter of dit eties is om die sperm na die dood van die skenker te gebruik. Hanri Wondergem het dié vraag aan Dr. Johan van Schouwenburg, 'n vrugbaarheidskenner verbonde aan MedFem gestel. Hy sê sperm kan baie jare lank gestoor word...
Embed this episode
NOW PLAYING
DIE GEBRUIK VAN SPERM NA DIE DOOD VAN DIE SKENKER DAARVAN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.