Skip to content
DIE HAAIE SPEEL RUGBY IN DIE TOWNSHIPS episode artwork

EPISODE · Apr 25, 2016 · 3 MIN

DIE HAAIE SPEEL RUGBY IN DIE TOWNSHIPS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Haaie-rugbyspan en Durban Toerisme het 'n inisiatief van stapel gestuur om Curriebeker-rugby in Durban se townships te speel. Al was die wedstryd teen Namibië in Umlazi se Koning Zwelithini-stadion gestroop van die glans van Kings Park se Haaitenk, het die atmosfeer 'n sprankel van sy eie gehad. Toeskouers sê die inisiatief stel meer mense aan rugby bloot, en bevorder ook verhoudings tussen mense van verskillende agtergronde. Dries Liebenberg het hierdie verslag saamgestel...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 25, 2016

Embed this episode

Ready to play

DIE HAAIE SPEEL RUGBY IN DIE TOWNSHIPS

0:00 3:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on April 25, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!