Skip to content
DIE NVG BEGIN MET APARTHEIDSVERVOLGINGS episode artwork

EPISODE · Feb 9, 2016 · 3 MIN

DIE NVG BEGIN MET APARTHEIDSVERVOLGINGS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bekendgemaak dat hulle lede van die polisie se destydse spesiale tak in Soweto in verband met 'n apartheidsmisdaad gaan vervolg. Die voormalige polisiebeamptes word vervolg vir hulle beweerde aandeel in die moord in 1983 op Nokuthula Simelane, 'n ANC-lid. Volgens die mediaverklaring het dié beskuldigdes tydens die Waarheid en Versoeningskomissie om amnestie aansoek gedoen vir die ontvoering, marteling en verdwyning van Simelane, maar nooit vir die moord nie. Die uitvoerende direkteur van die Instituut van Geregtigheid en Versoening, Dr Fanie du Toit, het aan Melissa Tighy gesê selfs jare na die apartheidsmisdaad kan persone nog vervolg word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 9, 2016

Embed this episode

Ready to play

DIE NVG BEGIN MET APARTHEIDSVERVOLGINGS

0:00 3:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on February 9, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!