DIE REGERING GEE EKSPLORASIEREGTE VIR SKALIEGAS
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Skaliegas-ontwikkeling in Suid-Afrika kan in die afsienbare toekoms 'n werklikheid word na die regering aansoeke vir eksplorasieregte aan verskeie maatskappye toegeken het. So sê die landbou-unie, Agri SA, wat sy kommer uitgespreek het oor die regulatoriese aspekte van die proses. Malixole Gwatyu doen verslag.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 3 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 19, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.