Skip to content
DIE RILLER MAAK WEER SY BUIGING IN DIE AFRIKAANSE ROLPRENTWERELD episode artwork

EPISODE · Feb 26, 2016 · 6 MIN

DIE RILLER MAAK WEER SY BUIGING IN DIE AFRIKAANSE ROLPRENTWERELD

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Afrikaanse rillers is so skaars soos hoendertande. Volgens verskeie rolspelers in die filmbedryf, word die genre nog nie doeltreffend genoeg ontgin nie en is daar verskillende menings oor die gereedheid van die mark vir hierdie soort rolprente. Marlinée Fouché het die premiere van die jongste riller op die silwerdoek, "Die Ontwaking", bygewoon. Sy het ondersoek ingestel oor hierdie genre se plek in die Afrikaanse vermaaklikheidswereld...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 26, 2016

Embed this episode

Ready to play

DIE RILLER MAAK WEER SY BUIGING IN DIE AFRIKAANSE ROLPRENTWERELD

0:00 6:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 6 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on February 26, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!