DIE UITKOMS VAN DIE MOSIE VAN WANTROUE IS MOEILIK OM TE VOORSPEL episode artwork

EPISODE · Aug 8, 2017 · 16 MIN

DIE UITKOMS VAN DIE MOSIE VAN WANTROUE IS MOEILIK OM TE VOORSPEL

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Nasionale Vergadering stem vandag in die geheim in die agtste mosie van wantroue teen Pres. Jacob Zuma. Hoe sake ookal uitspeel, sal dit onthou word as een van die mees dramatiese politieke gebeurtenisse in die land se geskiedenis. Die politieke kommentator dr. Piet Croucamp van die Noordwes-universiteit se Mahikeng-kampus was in die Monitor ateljee om die saak te bespreek, en op die telefoon was Zelda Holtzman wat namens 'n groep veterane van die UDF (United Democratic Front) praat.

NOW PLAYING

DIE UITKOMS VAN DIE MOSIE VAN WANTROUE IS MOEILIK OM TE VOORSPEL

0:00 16:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 16 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 8, 2017.

What is this episode about?

Die Nasionale Vergadering stem vandag in die geheim in die agtste mosie van wantroue teen Pres. Jacob Zuma. Hoe sake ookal uitspeel, sal dit onthou word as een van die mees dramatiese politieke gebeurtenisse in die land se geskiedenis. Die politieke...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!