Dinge raak al hoe meer gevaarlik vir burgerlikes in Oekraïne episode artwork

EPISODE · Jul 28, 2026 · 0 MIN

Dinge raak al hoe meer gevaarlik vir burgerlikes in Oekraïne

from Nuus · host Kosmos 94.1

Meer as 170 burgerlikes is volgens berigte sedert 9 Julie in Oekraïne dood en 1 028 beseer te midde van verskerpte Russiese aanvalle. Minstens 16 431 burgerlikes is in Oekraïne dood sedert Moskou die oorlog in Februarie 2022 begin het. Dit sluit 803 kinders in. Indrika Ratwatte van die Verenigde Nasies sê die voortgesette vyandelikhede in Oekraïne veroorsaak toenemende gevare vir burgerlikes, beskadig noodsaaklike infrastruktuur en bedreig selfs wêreldwye voedsel- en energiesekerheid:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Dinge raak al hoe meer gevaarlik vir burgerlikes in Oekraïne

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 28, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!