Diplomatieke herrie tussen VK en Rusland verdiep episode artwork

EPISODE · Aug 19, 2026 · 0 MIN

Diplomatieke herrie tussen VK en Rusland verdiep

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Britse premier, Andy Burnham, sê Londen sal voortgaan om Oekraïne 100 persent te ondersteun, nadat Moskou gewaarsku het oor "gevolge" na bevestiging dat Brits-vervaardigde hommeltuie in onlangse Oekraïnse aanvalle in Rusland gebruik is. Die Russiese ambassade in die Verenigde Koninkryk het Brittanje daarvan beskuldig dat hy "doelbewus 'n eskalasie van die Oekraïne-krisis gekies het", en gesê "hoe dieper sy betrokkenheid by die konflik, hoe hoër die prys wat hy sal betaal". Sky News se Ivor Bennett kyk na wat dit vir die Verenigde Koninkryk kan beteken.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 19, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Diplomatieke herrie tussen VK en Rusland verdiep

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 19, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!