DIS DUIDELIK HOE MKHWEBANE HAAR POS GAAN BENADER, MEEN KENNERS episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2017 · 4 MIN

DIS DUIDELIK HOE MKHWEBANE HAAR POS GAAN BENADER, MEEN KENNERS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Intussen is verskeie regs- en politieke kenners van mening dat die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, nie by magte is om 'n demokratiese verkose parliment, opdrag te gee om die grondwet te verander, sodat die mandaat van die Reserwebank verander kan word nie. Professor Erwin Schwella van die Stellenbosch Universiteit se departement Openbare leierskap sê die Openbare beskermer het tydens haar mediakonferensie dit duidelik gemaak hoe sy haar pos as beskermer gaan benader.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 20, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

DIS DUIDELIK HOE MKHWEBANE HAAR POS GAAN BENADER, MEEN KENNERS

0:00 4:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 20, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!