EPISODE · Jun 24, 2026 · 0 MIN
Dís hoekom gemeenskappe teen Okavango-pyplyn baklei
from Nuus · host Kosmos 94.1
Tradisionele leiers en gemeenskapslede teen die Okavango-rivier baklei teen NamWater se voorgestelde pyplyn van 7 miljard Namibiese dollar na Berg Aukas vir watervoorsiening aan die sentrale gebied. Daar is groot kommer oor die impak op die rivier. Die Okavango het ook 'n kulturele belang vir daardie gemeenskappe. Hans-Christian Mahnke van die internasionale nie-regeringsorganisasie International Rivers, verduidelik die belangrikheid van “ekongoro” en die bewaring van kultuur aan Kosmos 94.1 Nuus.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dís hoekom gemeenskappe teen Okavango-pyplyn baklei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.