EPISODE · Aug 28, 2026 · 0 MIN
Dit sukkel met kondoomverspeiding in Kavango Wes
from Nuus · host Kosmos 94.1
'n Tekort aan gemeenskapsgebaseerde verspreiders belemmer die reikwydte van die Nasionale Kondoomprogram in die Kavango Wes-streek. Die gaping is uitgelig tydens 'n kondoomverspreider terrein-assessering by 'n belanghebber-betrokkenheidsvergadering in Nkurenkuru. Die doel van die vergadering was om gemeenskapsondersteuning te vind om plaaslike afleweringsnetwerke te versterk. Die streek se kondoomlogistiekbeampte, Faustinus Nyangana, het die huidige verspreidingspyplyn van sentrale mediese winkels na plaaslike gesondheidsfasiliteite uiteengesit.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dit sukkel met kondoomverspeiding in Kavango Wes
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.