EPISODE · Dec 2, 2015 · 2 MIN
DONALD TRUMP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Hy raak gereëld onsinnighede kwyt, maar vir nou ry hy op die golf van gewildheid. Die Amerikaanse presidentskandidaat wat veg vir die Republikeinse nominasie, Donald Trump, loop tans ver voor sy teenstanders in gewildheids-opnames. Maar vir hoe lank?
Embed this episode
Ready to play
DONALD TRUMP
0:00
2:11
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on December 2, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!