EPISODE · Jul 17, 2017 · 4 MIN
DOODSDREIGEMENTE TEEN MAKHOSI KHOZA WORD ONDERSOEK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die polisie sê hulle ondersoek die omvang van doodsdreigemente wat die ANC LP en voorsitter van die parlementêre portefeulje komitee oor staatsdiens en administrasie, Dr Makhosi Khoza ontvang. Khoza het bevestig dat sy 'n saak by die polisie aangemeld het. Intussen is daar bewerings dat die Black First Land First politieke beweging agter die doodsdreigemente is. Jean Esterhuizen berig.
Embed this episode
Ready to play
DOODSDREIGEMENTE TEEN MAKHOSI KHOZA WORD ONDERSOEK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.