EPISODE · Jul 25, 2017 · 2 MIN
DR VEJAY RAMLAKAN KAN GEDAGVAAR WORD OOR MANDELA-BOEK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die voormalige president, Nelson Mandela, se mediese dokter, Vejay Ramlakan, kan gedagvaar word na die publikasie van sy boek Mandela's Last Walk. Die voormalige geneesheer-generaal van die weermag ontbloot hierin besonderhede van Madiba se laaste dae. Die eksekuteure van sy boedel, adjunk-hoofregter Dikgang Moseneke, en Mandela se weduwee, Graca Machel, glo Ramlakan het die vertrouens-ooreenkoms tussen dokter en pasiënt verbreek.
Embed this episode
NOW PLAYING
DR VEJAY RAMLAKAN KAN GEDAGVAAR WORD OOR MANDELA-BOEK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.