EPISODE · Apr 11, 2016 · 3 MIN
DRAB
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Daily Mail het pas 'n artikel gepubliseer waarin die skrywer, Sarah Vine tong in die kies sê dat Prins William se vrou, Kate, die hertoging van Cambridge, hopeloos te mooi is en enige kledingstuk wat sy aantrek nie haar skoonheid komplementeer nie. Vine gaan toe verder en sê dat as gevolg van die unieke situasie die hertogin binnekort bekend gaan staan as die Dutchess of Drab omdat haar klere afsteek teenoor haar skoonheid. Die modeontwerper Gert Johan Coetzee sê hy dink die Britte is net vol nonsens en hy sal wat wou gee om haar aan te trek...
Embed this episode
Ready to play
DRAB
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.