EPISODE · Jun 20, 2017 · 1 MIN
DRIE SEUNS PLEIT SKULDIG OP AANKLAGTE VAN VERKRAGTING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die volgende bydrae bevat besonderhede wat sensitiewe luisteraars kan ontstel. Drie seuns van die Louis Botha Tegniese Hoërskool in Bloemfontein het in die kinderhof skuldig gepleit op aanklagte van verkragting. Dit volg na 'n voorval twee weke gelede waarby 'n 13-jarige meisie betrokke was. Die voorval is met 'n selfoon afgeneem, en die video is op sosiale media versprei. Die video wys glo hoe een van die seun die meisie op 'n onwelvoeglike wyse betas. [Maryna van Wyk]
NOW PLAYING
DRIE SEUNS PLEIT SKULDIG OP AANKLAGTE VAN VERKRAGTING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m