EPISODE · Nov 19, 2015 · 2 MIN
DROOGTE KZN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Waterbeperkings is vroeg volgende jaar Durbaniete se voorland, terwyl die gewilde vakansiebestemming, Ballito, hierdie Desember-vakansie onder beurtwater gaan deurloop. Dries Liebenberg berig dat die prys van vars produkte in KwaZulu-Natal al klaar skerp styg en boere werkers noodgedwonge moet afdank.
Embed this episode
Ready to play
DROOGTE KZN
0:00
2:59
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 19, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!