EPISODE · Apr 4, 2016 · 8 MIN
DRUGS TRAFFICKING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Jong prostitute het die strate van Krugersdorp aan die Gautengse Wes-Rand oorgeneem en dit lyk nie of enigiemand omgee dat geharde dwelmhandelaars en kindersmokkelaars daaruit wins maak nie. Boonop is 'n SAUK-joernalis Vrydag byna twee ure lank gevange gehou terwyl hy hierdie storie ondersoek het. Die oorsaak van al hierdie kriminaliteit word glo toegeskryf aan sekere korrupte polisiebeamptes se samewerking met Nigeriese dwelmbase. Jacques Steenkamp doen verslag...
Embed this episode
Ready to play
DRUGS TRAFFICKING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.