DUGGAN-CRONIN episode artwork

EPISODE · Jul 18, 2016 · 4 MIN

DUGGAN-CRONIN

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die verhaal van Alfred Martin Duggan-Cronin het baie mense se lewens aangeraak - veral die wat vroeg in die 20e eeu in landelike gebiede in suiderlike Afrika gebly het. Hy was eers 'n sekuriteitswag by 'n myn in Kimberley en het later een van Afrika se bekendste fotograwe geword. Hanri Wondergemn het die Thandabantu-uitstalling van Duggan Cronin se fotos in Kimberley besoek om meer uit te vind oor die Ier se lewe...Gaan loer gerus op ons facebookblad na 'n paar van die foto's wat Hanri by die gallery geneem het.

NOW PLAYING

DUGGAN-CRONIN

0:00 4:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 18, 2016.

What is this episode about?

Die verhaal van Alfred Martin Duggan-Cronin het baie mense se lewens aangeraak - veral die wat vroeg in die 20e eeu in landelike gebiede in suiderlike Afrika gebly het. Hy was eers 'n sekuriteitswag by 'n myn in Kimberley en het later een van Afrika...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!