EPISODE · Feb 5, 2016 · 2 MIN
DUITSERS SLAAG DAARIN OM ATOME TE LAAT SAAMSMELT (NUCLEAR FUSION)
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Duitse wetenskaplikes het daarin geslaag om atoomkerne te laat saamsmelt. Hulle het dit met 'n groot masjien bekend as die Wendelstein Stellarator reggekry. 'n Fisikus van die Karlsruhe Instituut vir Tegnologie, John Jelonnek, sê die eerste stap is om waterstofplasma te maak, en daaruit dan die samesmelting van atoomkerne, die fisiese proses wat die Son aan die gang hou. Metzi van der Merwe doen verslag.....
Embed this episode
Ready to play
DUITSERS SLAAG DAARIN OM ATOME TE LAAT SAAMSMELT (NUCLEAR FUSION)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.