EPISODE · Apr 15, 2016 · 6 MIN
DURBAN HOLOCAUST
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Oorlewende van die Joodse volskmoord - Eva Schloss - wat dikwels die stiefsuster van Anne Frank genoem word, het 'n uitstalling by die Durbanse Holocaust Museum geopen. Die uitstalling is 'n huldeblyk aan die lewe en kuns van haar broer - Heinz Geiringer - wat nes Anne Frank in 'n Nazi-konsentrasiekamp gesterf het enkele dae voor die Geallieerde magte opgedaag het. Met die uitstalling doen Schloss haar pa se belofte aan haar broer gestand dat sy lewe saak sal maak. Dries Liebenberg berig...
Embed this episode
Ready to play
DURBAN HOLOCAUST
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.