Dwangarbeid: Parks Tau is gereed om met VSA te onderhandel episode artwork

EPISODE · Jun 5, 2026 · 0 MIN

Dwangarbeid: Parks Tau is gereed om met VSA te onderhandel

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika is gereed om voort te gaan om met Amerika te onderhandel. Dit volg nadat Amerika 12-persent-tariewe voorgestel het teen Suid-Afrika en ander lande, en sê hulle doen nie genoeg om handel in produkte wat met dwangarbeid vervaardig word, te keer nie. Amerika voer aan die afwesigheid van streng invoerbeperkings op hierdie goedere stel wêreldmarkte verkeerd voor. Die departement se woordvoerder, Kaamil Alli, sê Suid-Afrika neem sy verpligtinge oor dwangarbeid baie ernstig op:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Dwangarbeid: Parks Tau is gereed om met VSA te onderhandel

0:00 0:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 5, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!