EPISODE · Jul 1, 2017 · 6 MIN
DWELMWEEK: IN DIE KLOUE VAN VERSLAWING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die afgelope week was dwelm bewusmakings-week. Volgens die VN se dwelmverslag, het handel in dwelms, en die gebruik daarvan, toegeneem. Marlinée Fouché het in 'n vorige bydrae gaan uitvind hoe dit lyk in die hartjie van die dwelmbedryf, en hoe verslaafdes redeneer onder die invloed van dwelms. Ons waarsku sensitiewe luisteraars dat dié bydrae inhoud oor dié bedryf bevat wat hulle mag ontstel.
Embed this episode
NOW PLAYING
DWELMWEEK: IN DIE KLOUE VAN VERSLAWING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.