EPISODE · Nov 23, 2015 · 2 MIN
EAT OUT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika se beste restaurante is pas aangewys, en die Test Kitchen in Woodstock, buite Kaapstad, het met die louere weggestap. Maar dis 'n wynlandgoed van Somerset Wes, wat met sy biodinamiese wynmaak-proses, die tonge laat klap. Die Waterkloof-landgoed se bemarkingsbestuurder, Claudia Young-Kelly, sê die Eat Out-toekenning is 'n besondere pluimpie in hul tiende bestaansjaar.
Embed this episode
Ready to play
EAT OUT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.