Ebola: Korridorgroep het maatreëls episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2026 · 0 MIN

Ebola: Korridorgroep het maatreëls

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die land se logistieke sektor bly op 'n hoë gereedheidsgrondslag terwyl die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo vererger. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê meer as 2 000 mense is besmet en meer as 790 is dood. Ten spyte van die eskalerende gesondheidskrisis, sê die waarnemende besturende direkteur van die Walvisbaai-korridorgroep, Edward Shivute, dat vragbeweging langs die Walvisbaai-korridors na die DRK ononderbroke bly, met maatreëls in plek om Namibië se voorsieningskettings en oorgrens-handel te beskerm.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 17, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Ebola: Korridorgroep het maatreëls

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 17, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!